Welkom by die grootste avontuur van jou lewe. Die Staatmakers is ʼn volwasse lidmaatskaptipe van Die Voortrekkers (ʼn kultuurbeweging vir die Afrikanerjeug), wat hulself al vir meer as 80 jaar beywer vir die bemagtiging van die Afrikanerjeug.
Die Staatmakers bied ʼn groot verskeidenheid van avontuur- en kultuuraktiwiteite binne Die Voortrekkers en ons plaaslike gemeenskappe aan. Deur hierdie aktiwiteite aan te bied, bemagtig ons nie net die Afrikanerjeug nie, maar maak ons ʼn volhoubare verskil.
As jy deel van wees van hierdie besonderse groep vriende en jy tussen die ouderdomme van 18 en 35 jaar is, sonder skoolgaande kinders. Gaan loer asseblief na die kontakbesonderhede hieronder en vind uit hoe jy betrokke kan raak.
Nasionaal
Voorsitter: Willem Scholtz
Kontaknommer: 082 823 9446
Eposadres: willem.scholtz@telkomsa.net
Gauteng, Noord-Wes, Limpopo en Mpumalanga
Voorsitter: Anné Matthews
Kontaknommer: 082 210 6847
Eposadres: voorsitter@xtaties.co.za
Teken in op ons ![]()
Vrystaat en Natal
Voorsitter: Arnold du Plessis
Kontaknommer:
Eposadres: aroldduplessis@vodamail.co.za
Noord-Kaap, Wes-Kaap en Oos-Kaap
Voorsitter: Jacques Louw
Kontaknommer: 072 374 2679
Eposadres: jjacqueslouw@gmail.com
Teken in op ons ![]()
